CHASA

Share

CHASA jagbaan:

 

Vir die eerste keer het ons nou ook ‘n jagsimulasie vir kleiner kalibers.

Al daardie skuts wat in die verlede nie op die Big Bore baan kon deelneem nie,

kry nou ‘n kans.

Eie wapen en ammunisie, enige senterslag kaliber.

Tien skote word geskiet.

 Bring gerus daardie herlaaide super akkurate patrone wat jy nie by PRO_-AMM

mag gebruik nie.

‘n Jagpakket is te wen.

Share